Ek het grootgeword en woon tans in Suid-Afrika. My moedertaal is Afrikaans. Ek luister graag musiek (veral aanlyn) en ek onderneem ontdekkingsreise deur kultuur en taal (meestal per afstand met behulp van die moderne tegnologie). Hopelik het ek 'n lang lewe waarin ek baie tyd aan kultuureksplorasie kan afstaan.